Deuteronomium 31:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Maar op daardie dag sal ek my gesig wegdraai as gevolg van al die goddelose dinge wat hulle gedoen het toe hulle ander gode aanbid het.+ Jesaja 59:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Julle eie oortredings het julle van julle God geskei.+ Julle sondes het veroorsaak dat hy sy gesig van julle af wegdraai,en hy weier om na julle te luister.+
18 Maar op daardie dag sal ek my gesig wegdraai as gevolg van al die goddelose dinge wat hulle gedoen het toe hulle ander gode aanbid het.+
2 Julle eie oortredings het julle van julle God geskei.+ Julle sondes het veroorsaak dat hy sy gesig van julle af wegdraai,en hy weier om na julle te luister.+