Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 sal ek julle ook teëstaan, en ek sal julle sewe keer vir julle sondes slaan. 25 Ek sal ’n swaard van wraak oor julle bring omdat julle die verbond+ verbreek het. As julle na julle stede vlug, sal ek siekte onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+

  • Deuteronomium 32:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Hoe kan een mens 1 000 agternasit,

      en twee mense 10 000 laat vlug?+

      Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+

      en Jehovah hulle oorgelewer het nie.

  • Psalm 106:40, 41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 Jehovah het dus woedend geword vir sy volk,

      en hy kon sy erfdeel nie meer verdra nie.

      41 Hy het hulle herhaaldelik aan die nasies oorgelewer+

      sodat hulle vyande oor hulle sou regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel