Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 45:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar Israel sal deur Jehovah gered word met ’n ewige redding.+

      Tot in alle ewigheid sal julle nie skaam kry of verneder word nie.+

  • Jesaja 54:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 In groot woede het ek my gesig vir ’n oomblik van jou af weggedraai,+

      maar met ewige lojale liefde sal ek genade aan jou betoon,”+ sê jou Terugkoper,+ Jehovah.

  • Jeremia 29:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En ek sal toelaat dat julle my vind,’+ sê Jehovah. ‘Ek sal julle gevangenes versamel en julle bymekaarmaak uit al die nasies en plekke waarheen ek julle verstrooi het,’+ sê Jehovah. ‘Ek sal julle terugbring na die plek waarvandaan ek julle in ballingskap laat gaan het.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel