-
Esegiël 40:32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Toe hy my van die oostekant na die binneste voorhof neem, het hy die poort gemeet, en dit was net so groot soos die ander poorte.
-
-
Esegiël 40:34Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
34 Die portaal het op die buitenste voorhof uitgekyk, en daar was palmboomfigure op albei sypilare. Agt trappe het daarheen gelei.
-
-
Esegiël 40:37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
37 Die sypilare het op die buitenste voorhof uitgekyk, en daar was palmboomfigure op albei sypilare. Agt trappe het daarheen gelei.
-