Esegiël 40:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het hy by die poort gekom wat oos kyk+ en met die trappe opgegaan. Toe hy die drumpel van die poort meet, was dit een riet breed, en die ander drumpel was ook een riet breed. Esegiël 42:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe hy die binneste tempelgebied* klaar gemeet het, het hy my uitgebring deur die poort wat oos kyk,+ en hy het die hele area gemeet. Esegiël 44:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 Hy het my teruggebring deur die buitenste poort van die heiligdom wat oos kyk,+ en dit was gesluit.+
6 Toe het hy by die poort gekom wat oos kyk+ en met die trappe opgegaan. Toe hy die drumpel van die poort meet, was dit een riet breed, en die ander drumpel was ook een riet breed.
15 Toe hy die binneste tempelgebied* klaar gemeet het, het hy my uitgebring deur die poort wat oos kyk,+ en hy het die hele area gemeet.
44 Hy het my teruggebring deur die buitenste poort van die heiligdom wat oos kyk,+ en dit was gesluit.+