Numeri 15:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 ‘Julle moet hierdie fraiingrand hê sodat julle dit sal sien en aan al die gebooie van Jehovah sal dink en daaraan gehoorsaam sal wees.+ Julle mag nie julle hart en julle oë volg nie, want dit maak julle ontrou aan my.*+
39 ‘Julle moet hierdie fraiingrand hê sodat julle dit sal sien en aan al die gebooie van Jehovah sal dink en daaraan gehoorsaam sal wees.+ Julle mag nie julle hart en julle oë volg nie, want dit maak julle ontrou aan my.*+