-
Esegiël 48:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 “Wat aan albei kante van die heilige bydrae en die stadsbesitting oorbly, sal aan die hoofman behoort.+ Dit moet langs die grense van 25 000 el wees wat oos en wes van die bydrae is. Dit moet ooreenstem met hierdie aangrensende dele, en dit sal vir die hoofman wees. Die heilige bydrae en die heiligdom van die tempel moet in die middel daarvan wees.
-