Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 16:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Eers sal ek hulle ten volle terugbetaal vir hulle oortreding en hulle sonde,+

      want hulle het my land ontheilig met die lewelose beelde* van hulle walglike afgode

      en het my erfdeel met hulle afskuwelike dinge gevul.’”+

  • Esegiël 16:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 “‘Omdat jy nie jou jong dae onthou het nie+ en my woedend gemaak het deur al hierdie dinge te doen, sal ek jou nou die gevolge laat dra vir wat jy gedoen het,’ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘en jy sal jou afstootlike gedrag en al jou afskuwelike gebruike los.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel