Jeremia 14:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 As ek in die veld uitgaan en kyk,sien ek dié wat met die swaard doodgemaak is!+ En as ek in die stad inkom,sien ek die siektes as gevolg van die hongersnood!+ Want die profeet en die priester het rondgetrek in ’n land wat hulle nie ken nie.’”+ Esegiël 5:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 ’n Derde van jou sal sterf deur ’n vreeslike siekte* of deur hongersnood. Nog ’n derde sal rondom jou met die swaard doodgemaak word.+ En ek sal die laaste derde in alle rigtings* verstrooi, en ek sal ’n swaard uittrek om hulle agterna te sit.+
18 As ek in die veld uitgaan en kyk,sien ek dié wat met die swaard doodgemaak is!+ En as ek in die stad inkom,sien ek die siektes as gevolg van die hongersnood!+ Want die profeet en die priester het rondgetrek in ’n land wat hulle nie ken nie.’”+
12 ’n Derde van jou sal sterf deur ’n vreeslike siekte* of deur hongersnood. Nog ’n derde sal rondom jou met die swaard doodgemaak word.+ En ek sal die laaste derde in alle rigtings* verstrooi, en ek sal ’n swaard uittrek om hulle agterna te sit.+