Spreuke 11:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Rykdom sal niks help op die dag van woede nie,+maar regverdigheid sal ’n mens van die dood red.+ Sefanja 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Nie hulle silwer of hulle goud sal hulle in die dag van Jehovah se woede kan red nie,+want deur die vuur van sy ywer sal die hele aarde verteer word.+ Dit sal ’n verskriklike dag wees, want hy sal al die inwoners van die aarde vernietig.”+
18 Nie hulle silwer of hulle goud sal hulle in die dag van Jehovah se woede kan red nie,+want deur die vuur van sy ywer sal die hele aarde verteer word.+ Dit sal ’n verskriklike dag wees, want hy sal al die inwoners van die aarde vernietig.”+