-
2 Konings 22:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 In die 18de jaar van koning Josiʹa het die koning sy sekretaris, Safan, die seun van Asalʹja, die seun van Mesulʹlam, na die huis van Jehovah+ gestuur en gesê: 4 “Gaan na die hoëpriester Hilkiʹa+ en laat hom al die geld insamel wat in die huis van Jehovah ingebring word,+ wat die deurwagters by die volk ingesamel het.+
-