Jesaja 29:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Dit sal sleg gaan met dié wat baie moeite doen om hulle planne vir Jehovah weg te steek.+ Hulle dade word in ’n donker plek gedoen,en hulle sê: “Wie sien ons? Wie weet van ons?”+ Esegiël 9:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het hy vir my gesê: “Die sonde van die huis van Israel en Juda is baie, baie groot.+ Die land is vol bloedskuld,+ en die stad is vol slegtheid.+ Want hulle sê: ‘Jehovah het die land verlaat, en Jehovah sien nie.’+
15 Dit sal sleg gaan met dié wat baie moeite doen om hulle planne vir Jehovah weg te steek.+ Hulle dade word in ’n donker plek gedoen,en hulle sê: “Wie sien ons? Wie weet van ons?”+
9 Toe het hy vir my gesê: “Die sonde van die huis van Israel en Juda is baie, baie groot.+ Die land is vol bloedskuld,+ en die stad is vol slegtheid.+ Want hulle sê: ‘Jehovah het die land verlaat, en Jehovah sien nie.’+