-
2 Kronieke 36:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Jojaʹgin+ was 18 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande en tien dae in Jerusalem regeer. En hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë.+ 10 Aan die begin van die jaar* het koning Nebukadneʹsar hom na Babilon laat bring,+ saam met waardevolle goed van die huis van Jehovah.+ En hy het Sedekiʹa, sy pa se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+
-