1In die 30ste jaar, op die vyfde dag van die vierde maand, terwyl ek tussen die ballinge*+ by die Kebar-rivier was,+ het die hemel oopgegaan, en ek het visioene van God begin sien.
22 Oor die koppe van die lewende wesens was iets wat soos ’n uitgestrekte oppervlak gelyk het. Dit was ontsagwekkend, blink soos ys, en dit was bokant hulle koppe uitgesprei.+