-
Esegiël 20:46Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
46 “Mensekind, kyk nou in die rigting van die suidelike deel en getuig teen die suide, en profeteer teen die woud van die suidelike land.
-
-
Esegiël 21:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “Mensekind, draai jou gesig na Jerusalem en getuig teen die heilige plekke en profeteer teen die land van Israel.
-