Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 En hy het gesê: “Gaan sê vir hierdie volk:

      ‘Julle sal keer op keer hoor,

      maar julle sal nie verstaan nie.

      Julle sal keer op keer sien,

      maar julle sal geen kennis verkry nie.’+

      10 Maak die hart van hierdie volk ongevoelig,+

      laat hulle ore toegaan,+

      en maak hulle oë toe,

      sodat hulle nie met hulle oë sien

      en met hulle ore hoor nie,

      en sodat hulle hart nie verstaan nie,

      en sodat hulle nie terugdraai en genees word nie.”+

  • Jeremia 5:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “Hoor hier, o dwase en onverstandige volk:*+

      Hulle het oë, maar hulle kan nie sien nie.+

      Hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie.+

  • Romeine 11:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 net soos daar geskryf is: “God het hulle ’n gees van diep slaap gegee,+ oë wat nie sien nie en ore wat nie hoor nie, tot vandag toe.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel