Esegiël 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy het vir my gesê: “Mensekind, ek stuur jou na die Israeliete toe,+ na opstandige nasies wat teen my in opstand gekom het.+ Hulle en hulle voorvaders het teen my oortree tot vandag toe.+ Esegiël 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hulle is ’n opstandige huis,+ maar of hulle nou wil luister of nie, hulle sal beslis weet dat daar ’n profeet onder hulle was.+
3 Hy het vir my gesê: “Mensekind, ek stuur jou na die Israeliete toe,+ na opstandige nasies wat teen my in opstand gekom het.+ Hulle en hulle voorvaders het teen my oortree tot vandag toe.+
5 Hulle is ’n opstandige huis,+ maar of hulle nou wil luister of nie, hulle sal beslis weet dat daar ’n profeet onder hulle was.+