-
Jeremia 42:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 hoor dan die woord van Jehovah, o oorblyfsel van Juda. Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “As julle vasbeslote is om na Egipte toe te gaan, en as julle daar gaan woon,* 16 dan sal die einste swaard waarvoor julle bang is, julle daar in Egipte inhaal, en die einste hongersnood waarvoor julle bang is, sal julle na Egipte agtervolg, en daar sal julle sterf.+
-