16 Jehovah se heerlikheid+ het op die berg Siʹnai+ gebly, en die wolk het dit ses dae lank bedek. Op die sewende dag het hy uit die wolk na Moses geroep. 17 Vir die Israeliete wat toegekyk het, het Jehovah se heerlikheid soos ’n verterende vuur op die bergtop gelyk.