-
Esegiël 33:30, 31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
30 “Mensekind, jou volk praat met mekaar oor jou langs die mure en in die ingange van die huise.+ Hulle sê vir mekaar, elkeen vir sy broer: ‘Kom en laat ons hoor wat Jehovah sê.’ 31 Hulle sal instroom om voor jou te sit as my volk, en hulle sal hoor wat jy sê, maar hulle sal dit nie doen nie.+ Want hulle vlei jou met hulle monde, maar hulle harte jaag oneerlike wins na.
-