Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En Jehovah het vir Satan gesê: “Het jy my kneg Job opgemerk?* Daar is niemand soos hy op die aarde nie. Hy lei ’n rein lewe en is ’n man van integriteit.*+ Hy vrees God en vermy wat sleg is.”

  • Job 42:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Neem dan nou sewe bulle en sewe ramme en gaan na my kneg Job toe en offer dit as ’n brandoffer vir julleself. En my kneg Job sal vir julle bid.+ Ek sal sy gebed aanvaar en julle nie vir julle dwaasheid straf nie. Julle het nie die waarheid oor my gepraat soos my kneg Job nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel