-
Miga 5:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Die oorblywendes van Jakob sal tussen baie volke wees
soos dou van Jehovah
en soos reënbuie op die plante,
wat nie op die mens hoop
of op die mensekinders wag nie.
-