8 “‘En baie nasies sal by hierdie stad verbygaan en vir mekaar vra: “Hoekom het Jehovah dit aan hierdie groot stad gedoen?”+9 Hulle sal antwoord: “Omdat hulle die verbond van Jehovah hulle God verlaat het en voor ander gode neergebuig het en hulle gedien het.”’+
9 Toe het hy vir my gesê: “Die sonde van die huis van Israel en Juda is baie, baie groot.+ Die land is vol bloedskuld,+ en die stad is vol slegtheid.+ Want hulle sê: ‘Jehovah het die land verlaat, en Jehovah sien nie.’+
7 O Jehovah, u is regverdig, maar vandag moet ons ons skaam – die manne van Juda, die inwoners van Jerusalem en die hele Israel, dié wat naby is en dié wat ver weg is, in al die lande waarheen u hulle verstrooi het omdat hulle ontrou teenoor u was.+