10 Toe het ek ingegaan en allerhande beelde van kruipende en afskuwelike diere+ gesien, en al die walglike afgode* van die huis van Israel.+ Hulle was oral op die muur gegraveer.
4 “Is jy gereed om hulle te oordeel?* Is jy gereed om hulle te oordeel, mensekind? Vertel hulle van die afskuwelike dinge wat hulle voorvaders gedoen het.+