Jesaja 1:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dit sal sleg gaan met die sondige nasie,+die volk wat baie oortredings het,nakomelinge van goddelose mense, slegte kinders! Hulle het Jehovah verlaat,+hulle het geen respek vir die Heilige van Israel getoon nie,hulle het hulle rug op hom gedraai. Jeremia 16:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En julle het julle baie slegter gedra as julle voorvaders,+ en elkeen van julle was hardkoppig en het sy goddelose hart gevolg in plaas daarvan om my te gehoorsaam.+
4 Dit sal sleg gaan met die sondige nasie,+die volk wat baie oortredings het,nakomelinge van goddelose mense, slegte kinders! Hulle het Jehovah verlaat,+hulle het geen respek vir die Heilige van Israel getoon nie,hulle het hulle rug op hom gedraai.
12 En julle het julle baie slegter gedra as julle voorvaders,+ en elkeen van julle was hardkoppig en het sy goddelose hart gevolg in plaas daarvan om my te gehoorsaam.+