Jeremia 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar erken net jou skuld, want jy het teen Jehovah jou God in opstand gekom. Jy het aangehou om jou gunste* onder vreemdelinge* te verstrooi, onder elke groot boom, maar jy wou nie doen wat ek sê nie,” sê Jehovah.’”
13 Maar erken net jou skuld, want jy het teen Jehovah jou God in opstand gekom. Jy het aangehou om jou gunste* onder vreemdelinge* te verstrooi, onder elke groot boom, maar jy wou nie doen wat ek sê nie,” sê Jehovah.’”