7 Jy het jou bed op ’n hoë berg gereedgemaak.+
En jy het daarheen gegaan om offerandes te bring.+
8 Agter die deur en die deurpos het jy jou gedenkteken gesit.
Jy het my verlaat en jou klere uitgetrek.
Jy het opgeklim en baie plek op jou bed gemaak.
En jy het ’n verbond met hulle gemaak.
Jy was lief daarvoor om ’n bed met hulle te deel,+
en jy het na die manlike orgaan gestaar.