Jeremia 13:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 jou dade van egbreuk+ en jou gerunnik op soek na seksuele bevrediging,jou afstootlike* prostitusie. Op die heuwels, in die veldhet ek jou walglike optrede gesien.+ Dit sal met jou sleg gaan, o Jerusalem! Hoeveel langer sal jy onrein bly?”+ Sefanja 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Dit sal sleg gaan met die opstandige, die besoedelde, die onderdrukkende stad!+
27 jou dade van egbreuk+ en jou gerunnik op soek na seksuele bevrediging,jou afstootlike* prostitusie. Op die heuwels, in die veldhet ek jou walglike optrede gesien.+ Dit sal met jou sleg gaan, o Jerusalem! Hoeveel langer sal jy onrein bly?”+