Jeremia 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Kyk op na die kaal heuwels. Waar is jy nie verkrag nie? Jy het langs die paaie vir hulle gesit en wag,soos ’n swerwer* in die wildernis. Jy hou aan om die land te besoedelmet jou prostitusie en jou goddeloosheid.+
2 “Kyk op na die kaal heuwels. Waar is jy nie verkrag nie? Jy het langs die paaie vir hulle gesit en wag,soos ’n swerwer* in die wildernis. Jy hou aan om die land te besoedelmet jou prostitusie en jou goddeloosheid.+