Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 30:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hulle gaan na Egipte+ sonder om my te raadpleeg,+

      om beskerming te soek by Farao

      en skuiling te soek in die skaduwee van Egipte!

       3 Maar die beskerming van Farao sal vir julle skaamte veroorsaak,

      en skuiling in die skaduwee van Egipte sal vernedering veroorsaak.+

  • Jeremia 2:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Hoekom dink jy niks daarvan om heeltyd te verander nie?

      Jy sal ook oor Egipte skaam kry,+

      net soos jy oor Assiʹrië skaam gekry het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel