Jeremia 2:11, 12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Het ’n nasie al ooit sy gode verruil vir dié wat nie gode is nie? Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir iets wat nutteloos is.+ 12 Staar in verbasing hieroor, o hemele. Bewe van absolute skok,’ sê Jehovah,
11 Het ’n nasie al ooit sy gode verruil vir dié wat nie gode is nie? Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir iets wat nutteloos is.+ 12 Staar in verbasing hieroor, o hemele. Bewe van absolute skok,’ sê Jehovah,