Esegiël 23:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar sy het al hoe meer prostitusie bly pleeg. Sy het manne gesien wat op die muur gegraveer is, afbeeldings van Galdeërs wat rooi* geverf is, Esegiël 23:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die oomblik toe sy hulle sien, het sy hulle begin begeer, en sy het boodskappers na hulle in Galdeʹa gestuur.+
14 Maar sy het al hoe meer prostitusie bly pleeg. Sy het manne gesien wat op die muur gegraveer is, afbeeldings van Galdeërs wat rooi* geverf is,
16 Die oomblik toe sy hulle sien, het sy hulle begin begeer, en sy het boodskappers na hulle in Galdeʹa gestuur.+