Jeremia 3:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Daarom word die reënbuie teruggehou+ en is daar geen reën in die lente nie. Jy het die skaamtelose uitdrukking* van ’n getroude vrou wat prostitusie pleeg. Jy weier om skaam te voel.+
3 Daarom word die reënbuie teruggehou+ en is daar geen reën in die lente nie. Jy het die skaamtelose uitdrukking* van ’n getroude vrou wat prostitusie pleeg. Jy weier om skaam te voel.+