Genesis 38:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het hy na haar toe gegaan langs die pad en gesê: “Laat my asseblief toe om by jou te slaap,” want hy het nie geweet dat dit sy skoondogter is nie.+ Maar sy het gesê: “Wat sal jy my gee as ek jou toelaat om by my te slaap?”
16 Toe het hy na haar toe gegaan langs die pad en gesê: “Laat my asseblief toe om by jou te slaap,” want hy het nie geweet dat dit sy skoondogter is nie.+ Maar sy het gesê: “Wat sal jy my gee as ek jou toelaat om by my te slaap?”