Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 13:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 En wanneer jy in jou hart vra: ‘Hoekom het hierdie dinge met my gebeur?’+

      moet jy weet dat dit as gevolg van jou groot oortreding is dat jou klere uitgetrek is+

      en jou hakskene groot pyn ondervind het.

  • Klaagliedere 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Jerusalem het ernstige sondes gepleeg.+

      Daarom het sy iets walgliks geword.

      Almal wat haar geëer het, behandel haar nou as iets walgliks, want hulle het haar naaktheid gesien.+

      Sy sug+ en draai in skaamte weg.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel