Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 3:18-23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 In daardie dag sal Jehovah hulle versierings wegneem:

      die enkelringe, die hoofbande en die halfmaanvormige versierings,+

      19 die oorbelle,* die armbande en die sluiers,

      20 die kopversierings, die enkelkettinkies en die borsbande,

      die parfuumflessies en die gelukbringertjies,

      21 die vingerringe en die neusringe,

      22 die feesklere, die oorklere, die mantels en die handsakkies,

      23 die handspieëls+ en die linneklere,*

      die tulbande en die sluiers.

  • Esegiël 23:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Hulle sal jou klere uittrek+ en jou pragtige juwele* afvat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel