Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 3:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Gaan na die kinders van jou volk wat in ballingskap is,+ en praat met hulle. Sê vir hulle: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê,’ of hulle nou wil luister of nie.”+

  • Esegiël 33:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 As iemand die geluid van die horing hoor maar nie op die waarskuwing reageer nie+ en ’n swaard kom en sy lewe neem,* dan sal hy verantwoordelik wees vir sy eie dood.*+

  • Esegiël 33:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 en hy teruggee wat iemand as waarborg vir sy skuld gegee het+ en terugbetaal wat geroof is+ en gehoorsaam is aan die wetsbepalings van die lewe deur nie te doen wat verkeerd is nie, sal hy beslis bly lewe.+ Hy sal nie sterf nie.

  • Esegiël 33:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 En wanneer dit waar word – en dit sal waar word – dan sal hulle moet weet dat daar ’n profeet by hulle was.”+

  • Johannes 15:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 As ek nie gekom het en met hulle gepraat het nie, sou hulle geen sonde hê nie,+ maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie.+

  • Handelinge 20:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Ek roep julle vandag as getuies dat ek rein is van die bloed van alle mense,+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel