-
Deuteronomium 22:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 “Maar as die beskuldiging waar is en daar geen bewys is dat die meisie ’n maagd was nie, 21 dan moet hulle die meisie uitbring na die ingang van haar pa se huis, en die manne van haar stad moet haar met klippe doodgooi, omdat sy ’n skandelike daad+ in Israel gepleeg het deur seksuele onsedelikheid* in die huis van haar pa te pleeg.+ So moet julle dit wat sleg is, onder julle uit verwyder.+
-