Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Daar was nog nooit iemand wat so vasbeslote was om te doen wat sleg is in die oë van Jehovah soos Agab nie,+ en hy is aangehits deur sy vrou Iseʹbel.+ 26 Hy het afskuwelik opgetree deur die walglike afgode* te aanbid, net soos al die Amoriete gedoen het wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.’”+

  • 2 Konings 21:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het gedoen wat sleg is in Jehovah se oë en het die afskuwelike gebruike gevolg van die nasies+ wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.+

  • 2 Konings 21:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar hulle was nie gehoorsaam nie, en Manasʹse het hulle ’n verkeerde weg laat volg en hulle erger dinge laat doen as die nasies wat Jehovah voor die Israeliete vernietig het.+

  • Psalm 106:35, 36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Maar hulle het met die nasies gemeng+

      en hulle weë aangeleer.+

      36 Hulle het hulle afgode bly dien,+

      en dit het vir hulle ’n strik geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel