17 Julle moet hulle geheel en al vernietig – die Hetiete, die Amoriete, die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete+ – net soos Jehovah julle God julle beveel het,
5 Toe het die vyf konings van die Amoriete+ – die koning van Jerusalem, die koning van Heʹbron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis en die koning van Eglon – bymekaargekom saam met hulle leërmagte en by Giʹbeon kamp opgeslaan om daarteen te veg.
11 “Manasʹse, die koning van Juda, het al hierdie afskuwelike dinge gedoen. Hy het slegter dinge gedoen as al die Amoriete+ wat voor hom was,+ en hy het Juda laat sondig met sy walglike afgode.*
3 Jy moet sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah vir Jerusalem sê: “Jy kom uit die land van die Kanaäniete, en jy is daar gebore. Jou pa was ’n Amoriet,+ en jou ma was ’n Hetiet.+