Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Toe het Jehovah gesê: “Die klagte teen Sodom en Gomorʹra is baie groot,+ en hulle sonde is baie ernstig.+

  • Jesaja 3:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Hulle gesigsuitdrukking getuig teen hulle,

      en soos Sodom verkondig hulle hulle sonde.+

      Hulle probeer dit nie wegsteek nie.

      Dit sal sleg gaan met hulle!* Want hulle bring rampspoed oor hulleself!

  • Jeremia 23:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En by die profete van Jerusalem het ek aaklige dinge gesien.

      Hulle pleeg egbreuk,+ en hulle lewe is vol leuens.+

      Hulle spoor slegte mense aan,*

      en hulle draai nie weg van hulle goddeloosheid nie.

      Hulle almal is vir my soos Sodom,+

      en haar inwoners is soos Gomorʹra.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel