7 Net so het Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle hulle aan growwe seksuele onsedelikheid oorgegee en onnatuurlike vleeslike begeertes nagejaag.+ Hulle ondergaan die regterlike straf van die ewige vuur en is dus ’n waarskuwende voorbeeld vir ons.+