Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar die manne van Sodom was goddeloos en het erg gesondig teen Jehovah.+

  • Genesis 18:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Toe het Jehovah gesê: “Die klagte teen Sodom en Gomorʹra is baie groot,+ en hulle sonde is baie ernstig.+

  • Genesis 19:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Voordat hulle gaan slaap het, het ’n oproerige skare van die stad – al die mans van Sodom, jonk sowel as oud – die huis omsingel. 5 En hulle het vir Lot bly skree: “Waar is die manne wat vanaand na jou toe gekom het? Bring hulle uit na ons toe sodat ons met hulle seks kan hê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel