Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Toe het Jehovah swael en vuur op Sodom en Gomorʹra laat reën – dit het van Jehovah, uit die hemel, gekom.+ 25 En hy het hierdie stede vernietig, ja, die hele distrik, sowel as al die inwoners van die stede en die plante van die grond.+

  • Klaagliedere 4:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Die straf* van die dogter van my volk is groter as die straf vir die sonde van Sodom,+

      wat in ’n oomblik verwoes is, sonder dat iemand haar gehelp het.+

  • 2 Petrus 2:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En hy het die stede Sodom en Gomorʹra veroordeel+ deur hulle tot as te verbrand, en daardeur het hy vir goddelose mense ’n voorbeeld gegee van wat sou kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel