2 Konings 21:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En ek sal vir Jerusalem dieselfde maatlyn+ gebruik as wat ek vir Samariʹa gebruik het,+ asook die skietlood wat vir die huis van Agab gebruik is,+ en ek sal Jerusalem skoon vee, net soos ’n mens ’n bak skoon vee en dit omkeer.+ Jeremia 23:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “En by die profete van Samariʹa+ het ek iets walgliks gesien. Hulle profesieë kom van Baäl af,en hulle mislei my volk Israel. Esegiël 23:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Jy sal deur dronkenskap en hartseer oorweldig* word,’n beker van skok en verwoesting,die beker van jou suster, Samariʹa.
13 En ek sal vir Jerusalem dieselfde maatlyn+ gebruik as wat ek vir Samariʹa gebruik het,+ asook die skietlood wat vir die huis van Agab gebruik is,+ en ek sal Jerusalem skoon vee, net soos ’n mens ’n bak skoon vee en dit omkeer.+
13 “En by die profete van Samariʹa+ het ek iets walgliks gesien. Hulle profesieë kom van Baäl af,en hulle mislei my volk Israel.
33 Jy sal deur dronkenskap en hartseer oorweldig* word,’n beker van skok en verwoesting,die beker van jou suster, Samariʹa.