Esegiël 21:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Julle het self veroorsaak dat julle skuld onthou word deur julle sondes te openbaar en sigbaar te maak in alles wat julle doen. Noudat julle onthou word, sal julle deur die vyand* gegryp word.’
24 “Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Julle het self veroorsaak dat julle skuld onthou word deur julle sondes te openbaar en sigbaar te maak in alles wat julle doen. Noudat julle onthou word, sal julle deur die vyand* gegryp word.’