-
Jeremia 50:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 “In daardie dae en in daardie tyd,” sê Jehovah, “sal die Israeliete en die volk van Juda bymekaarkom.+ Hulle sal huil terwyl hulle loop,+ en saam sal hulle die leiding soek van Jehovah hulle God.+ 5 Hulle sal vra hoe om by Sion uit te kom, met hulle gesigte in daardie rigting gedraai,+ en hulle sal sê: ‘Kom ons verbind ons aan Jehovah in ’n ewige verbond wat nie vergeet sal word nie.’+
-