6 En ek het gesê: “O my God, ek voel skaam en verleë om my gesig na u toe op te lig, o my God, want ons oortredings het bo ons koppe uitgestyg en ons skuld het opgehoop tot by die hemel.+
31 Dan sal julle dink aan julle slegte gedrag en julle dade wat nie goed was nie, en julle sal skaam kry as gevolg van julle skuld en julle afskuwelike gebruike.+