-
Jeremia 32:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Want koning Sedekiʹa van Juda het hom opgesluit+ en gesê: “Hoekom profeteer jy hierdie dinge? Jy sê: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Ek gaan hierdie stad in die hand van die koning van Babilon gee, en hy sal dit inneem,+ 4 en koning Sedekiʹa van Juda sal nie van die Galdeërs wegkom nie, want hy sal vir seker in die hand van die koning van Babilon gegee word, en hy sal direk met hom praat, en hulle sal mekaar in die oë kyk.”’+
-