Esegiël 36:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 ‘Ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het, en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek voor hulle oë onder julle geheilig word.
23 ‘Ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het, en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek voor hulle oë onder julle geheilig word.